Sportprysuitdeling 2024. Leerders van Parel Vallei is beloon met top sportpryse in hul verskeie kodes. Die leerders se toewyding en harde werk dien as ‘n inspirasie en dit was met groot trots dat die skool hul prestasies saam kon vier.
“Stay focused, stay motivated, and may you always find the strength to TUNGU so that you can achieve all your goals!”
Belonings ontvang:
- Owen Scholtz (Junior muurbalkampioen:seuns)
- Christo Cilliers (Senior tenniskampioen: seuns en Victor Ludorum: seuns)
- Ayandisa Mpumlwana (Rugbyspeler van die jaar)
- Matthew Temmis (Seunshokkiespeler van die jaar)
- Jessica Lavies (Senior tenniskampioen: dogters
- Daniël Cilliers (Skaakspeler van die jaar)
- Christopher Hughes (Krieketspeler van die jaar)
- Stefan Malan (Seunshokkiespeler van die jaar, Junior Victor Ludorum en mees belowende sportman van die jaar)
- Dylan Cockcroft (o/19A -rugbyvoorspeler van die jaar)
- Christopher Nimb (Golf player of the year)
- Marais Westraat (Senior Victor Ludorum: boys and Hockey captain award)
- Julia Pete (Junior first aider of the year)
- Stefan Malan (Girls’ hockey player of the year and Sportswoman of the year)
- Chelsey Kock (Netball player of the year)
- Joané van Geest (Junior girls tennis champion and tennis player of the year)
- Rona Kirstein (Senior first aider of the year)
- Leah Reeding (Senior first aider of the year)
- Devon Osborne (Squash player of the year and Sportsman of the year)
- Keagan Webb (Junior golfer of the year)
- Selmarie Erasmus (Junior Victrix Ludorum, Atleet van die jaar, Mees belowende junioratleet: landloop, Landloopatleet van die jaar en Mees belowende sportvrou van die jaar
- Nikalau Volsteedt (Fietsryer van die jaar)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Become a Sponsor








