SANSSU Skietspan. Marla de Jager, leerder van Hoërskool Ermelo, het vanaf 29 Julie tot 10 Augustus ‘n toer met die SANSSU Skietspan (Suid-Afrikaanse Skoleskuttersunie) na Engeland meegemaak. Marla het, as lid van die SANSSU-span, uitstekend presteer. Die span het brons medaljes ontvang tydens die kompetisie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








