ATKV Tjokkertoneel. Laerskool Durbanville se Junior- en Senior toneelgroepe was deel van 900 leerders landswyd wat aan die ATKV Tjokkertoneel deelgeneem het. Die ATKV-Tjokkertoneel 2024: Wes-Kaap streeksfees het in die Baxter Teater plaasgevind. Dit was ‘n ongelooflike ervaring vir almal wat betrokke was.
Die Junior toneelgroep met Sokkieverse is in twee afdelings benoem: Beste Tegniese Aspekte en Beste Aktrise: Jenna Smuts as President Sokmeister.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://laerskooldurbanville.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








