Laerskole Krieket. Laerskool Randhart van Alberton se krieketspanne het teen Laerskool Orion en ook teen Unika gespeel in Laerskole krieket.
Uitslae behaal:
O.10 Span
- Randhart 169/4 – Orion 67/10
- Beste kolwers: Arnu Swanepoel 50 lopies, Liam McGeer 61 lopies, Henru Prinsloo 17 lopies
- Beste boulers: Henru Prinsloo neem 3 paaltjies vir 9 lopies; Bradley van der Vyver 1 paaltjie vir 7 lopies; Kian Lewis 1 paaltjie vir 7 lopies; Liam McGeer 2 paaltjies vir 1 lopie; Arno Swanepoel 1 paaltjie vir 5 lopies
- Laerskool Randhart wen met 102 lopies.
O.11 Span
- Randhart 146/9 – Orion 145/5
- Beste kolwers: Jason Connoway 86 lopies; Francois Kruger 15 lopies; Tyron Kinghorn 13 lopies
- Beste boulers: Jason Connoway 2 paaltjies vir 23 lopies; Luan Venter 1 paaltjie vir 14 lopies
- Laerskool Randhart wen met 1 paaltjie.
1ste Span
- Randhart 141/1 – Orion: 137/6
- Beste kolwers: Benjamen Duvenage 55 lopies nie uit nie; Jaco van Staden 57 lopies nie uit nie; Declan Lategan 15 lopies
- Beste boulers: MJ Moller 1 paaltjie vir 14 lopies; Jaco van Staden 1 paaltjie vir 16 lopies; Declan Lategan 1 paaltjie vir 22 lopies; Benjamen Duvenage 1 paaltjie vir 25 lopies; Lihan van Rooyen 1 paaltjie vir 26 lopies
- Laerskool Randhart wen met 9 paaltjies.
2de Span
- Randhart 184/4 – Orion 87/10
- Beste kolwers: Dewet Schutte 54 lopies nie uit nie; Andries du Toit 44 lopies; Franco Fourie 18 lopies; Ruben van den Berg 17 lopies; Aiden van der Watt 15 lopies nie uit nie
- Beste boulers: Andries du Toit 4 paaltjies vir 10 lopies; Wean Nienaber 3 paaltjies vir 9 lopies; Quen Smith 1 paaltjie vir 17 lopies; Jordan van Vuuren 1 paaltjie vir 13 lopies
- Vangskote: Anthony van Rooyen 4
- Laerskool Randhart wen met 97 lopies.
O.9B Span
- Randhart 70/9 – Unika 71/4
- Beste kolwer: Lian Oliver 27 lopies nie uit nie
- Beste boulers: Ruben Johnstone 1 paaltjie vir 13 lopies; Emile Steenkamp 1 paaltjie vir 14 lopies; John-Daniel Blignaut 1 paaltjie vir 16 lopies
- Laerskool Randhart verloor met 6 paaltjies.
O.8 Span
- Randhart 98/7 – Unika 187/6
- Beste kolwers: Josh Hawkins 19 lopies; Nian Erasmus 12 lopies; Wian Swanepoel 10 lopies nie uit nie
- Beste boulers: Marnus Basson 2 paaltjies vir 6 lopies; Nian Erasmus 2 paaltjies vir 45 lopies; Dietrich Brauns 1 paaltjie vir 33 lopies; Jeanru Pretorius 1 paaltjie vir 16 lopies
- Laerskool Randhart verloor met 89 lopies.




Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








