Goju Kai Nasionale Kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché leerder, Elvin Pienaar, verteenwoordig die Goju Kai Vrystaatspan tydens die 44ste Goju Kai Nasionale Kampioenskappe.
Die kampioenskappe vind vanaf 9 tot 11 Augustus in Bloemfontein plaas.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








