KSA Open-elite Development. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Johan Bezuidenhout en Jandre Bezuidenhout het deelgeneem aan die KSA Open-Elite/Development Championships in Tongaat. Die kampioenskappe is aangebied vanaf 19 tot21 Julie.
Tydens die kompetisie verwerf Johan ‘n Brons medalje in die Development Childrens: Boys Kata 12/13 yrs afdeling. In die Elite Boys 12/13 yrs – 40kg behaal hy ook ‘n 6de plek.
Jandre Bezuidenhout verwerf hy ‘n Brons Medalje in die Elite Boys 12/13 yrs – 40kg afdeling. Tydens die kompetisie is hy verkies as lid van die KSA span om deel te neem aan die Commonwealth Championships later vanjaar.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








