Vrystaat Landloop kampioenskappe. Twee-en-twintig landloop atlete van Hoërskool Reitz is gekies om die Oos-Vrystaat te verteenwoordig tydens die Vrystaat Landloop Kampioenskappe in Bloemfontein, Saterdag, 3 Augustus.
- Seuns o.7: Niel Bosman, Naledi Mahomatsa, Willie Tack, David Skinner, Wilhelm Strydom
- Seuns o.8: Zyvan Marais, Eben Julyan
- Seuns o.9: Stian de Vries
- Seuns o.11: Pieter du Toit, Francois Meintjies, Joe Marais, Hendro Theron
- Seuns o.12: Johan Strydom, Markus Terblanche
- Seuns o.13: Wilhelm Potgieter, Dian Marais, Stephan Coetzee
- Seuns o.17: Gideon du Toit
- Dogters o.9: Danli van Tonder
- Dogters o.10: Marina Potgieter
- Dogters o.11: Carli Linde
- Dogters o.15: Zita Coetzee, Marli Marais

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








