)

Noordwes Boogskiet Kampioenskappe – Bergsig Akademie

Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Bergsig Akademie se boogskietspan het deelgeneem aan die Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Die span het goed presteer en het ’n algehele 1ste plek behaal het as Noordwes Kampioene in 3D.

Bullseye kompetisie. Bergsig Akademie se boogskietspan wat ’n algehele 3de plek behaal het in Bullseye.

Individuele plekke behaal / Individual places achieved:

3D Individual Places.

  • Minéke Campbell behaal ‘n 1ste plek in 3D vir hoërskooldogters en behaal ook ‘n 1ste plek as algehele wenner vir 3D vir hoërskoolspanne!
  • Minéke Campbell achieves a 1st place in 3D for high school girls and also achieves an overall 1st place in 3D for high school teams!
  • Onalena Totwe behaal ‘n 2de plek in 3D vir hoërskool dogters! Onalena Totwe achieves an 2nd place in 3D for high school girls!

Fun Shoot:

  • Dillon Campbell behaal ‘n eerste plek in die Funshoot / Dillon Campbell achieves a 1st place in the funshoot.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.bergsigacademy.net/

Photos supplied

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal