Noordwes Boogskiet Kampioenskappe – Bergsig Akademie
Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Bergsig Akademie se boogskietspan het deelgeneem aan die Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Die span het goed presteer en het ’n algehele 1ste plek behaal het as Noordwes Kampioene…









