SA Netbalkampioenskap finaal. Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein, se 1ste netbalspan is as die naasbeste in Suid-Afrika aangewys tydens die SA Netbalkampioenskap finaal. Die o.19A-netbalspan van 2024 het die naasbeste nóg op die Nasionale Kampioenskap gevaar. Hulle het Saterdag in Roodepoort die eindstryd teen die Afrikaanse Hoër Meisieskool verloor met 21- 33.
Die 1ste span het nou vyf top-5 plekke op die SA’s behaal:
ste
2022
de
2024
de
2011
de
2013
de
2023
Volledige uitslae:
- Verloor 17-21 teen Hoërskool Garsfontein
- Wen 19-17 teen La Rochelle Girls’ High School
- Wen 44-2 teen Hluvuka High School
- Wen 90-2 teen Monwabisi High School
- Wen 29-18 teen Hoërskool Jim Fouché (rondte van 16)
- Wen 35-10 t.een Hoërskool Secunda (kwarteind)
- Wen 21-20 teen Hoërskool Menlopark (halfeind)
- Verloor 21-33 teen Afrikaanse Hoër Meisieskool (eindstryd)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








