Nasionale Protea Karatespan. Ethan Venter, Graad 9-leerder van Hoërskool Bastion, is vir die tweede agtereenvolgende jaar in die Nasionale Protea Karatespan opgeneem.
Ethan sal Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die AUSC UFAK Streek Suid-Internasionale toernooi in Namibië vanaf 19 Junie tot 23 Junie 2024.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








