Nasionale Protea Karatespan – Hoërskool Bastion
Nasionale Protea Karatespan. Ethan Venter, Graad 9-leerder van Hoërskool Bastion, is vir die tweede agtereenvolgende jaar in die Nasionale Protea Karatespan opgeneem. Ethan sal Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die…









