Bulls Skole-rugby kapteins. Nege Affies is as kapteins en onderkapteins van die verskeie Bulls Skoles-rugby Kapteins aangewys.
- Janco Purchase: Cravenweek Kaptein
- Muntingh Hamman: Akademiespan Kaptein
- Stefan McDonald: Bulls O.17 Kaptein
- Martin van Niekerk: Grant Khomo Kaptein
- Hendré Ehlers: O.15B Kaptein
- JD Hattingh: Cravenweek Onderkaptein
- Ruben Groenewald: Akademiespan Onderkaptein
- Petrus Rautenbach: Bulls O.17 Onderkaptein
- Fourie Roberts Grant Khomo Onderkaptein
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor









