Jong Musikante Kompetisie 2024. Hoërskool Outeniqua, George, se leerders het 7 Junie by die Gala-geleentheid van die George Musiekvereniging se Jong Musikante Kompetisie opgetree. Die items was van ‘n hoogstaande gehalte en getuig van deeglike voorbereiding.
Die volgende pryswenners is aangewys:
- Jasmin Arries: Beste Senior Sanger
- Lujah Diedericks en Jody Thorne: Beste Vokale Duet
- Henco Bester: Beste Blues/Jazz Uitvoering, Musiek Uitmuntendheid, Vokale Kwartet, Beste Vokale Ensemble, Jazzorkes, Beste Instrumentale Ensemble en Beste Senior Ensemble.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








