Skole Netbal. Hoërskool Trio, Kroonstad, se netbalspanne het harde en goeie wedstryde gespeel teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein.
Uitslae behaal deur Trio:
- Trio o.14A wen 16-10 teen Sentraal
- Trio o.14B verloor 11-15
- Trio o.14C verloor 4-26
- Trio o.15A verloor 11-27
- Trio o.15B verloor 7-23
- Trio o,15C verloor 4-30
- Trio o16A verloor 13-25
- Trio o.16B verloor 11-13



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Photos supplied
Become a Sponsor








