Griffons Skole Rugby. Sewe rugbyspelers van Hoërskool Goudveld is verkies tot die verskeie Griffons Rugbyspanne.
O.16 Akademiespan:
- Christiaan Swart
O.16 Grant Khomospan
- Kamohelo Moleke
O.18 Cravenweekspan
- Jan Coetzee
- Ru-Bran Kock
O.18 Akademiespan
- Wehan Mostert
- Thabiso Phafudi
- Toka Khooe
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor









