Griffons Skole Rugby – Hoërskool Goudveld
Griffons Skole Rugby. Sewe rugbyspelers van Hoërskool Goudveld is verkies tot die verskeie Griffons Rugbyspanne. O.16 Akademiespan: Christiaan Swart O.16 Grant Khomospan Kamohelo Moleke O.18 Cravenweekspan Jan Coetzee Ru-Bran Kock O.18…
Griffons Rugby – Hoërskool Goudveld leerders in o.17A Liga span
Griffons Rugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool Goudveld, Ruben Crous, Toka Khooe, Ru-Bran Kock en Thabiso Phafudi is deel van die Griffons o/17 A-liga span. Hulle is van vandag, 5 Julie,…








