)

ATKV Redenaarskompetisie – Hoërskool Ermelo leerder na finaal

ATKV Redenaarskompetisie. Hoërskool Ermelo is besonder trots op An-Euné van Niekerk wat deurgedring het na die nasionale finaal van die AKTV-Redenaarskompetisie. Dit is ’n merkwaardige prestasie.

Met hierdie kompetisie gee ATKV-Redenaars leerders die platform om hul sê met selfvertroue in Afrikaans te sê. Dit is ’n vaardigheid wat hulle in die toekoms aan die voorpunt van hul veld sal plaas. Hierdie kompetisie is een van die ATKV se oudstes en word landswyd, sowel as in Namibië, aangebied vir laerskool- en hoërskoolleerders.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal