)

You are sponsoring

ATKV Redenaarskompetisie - Hoërskool Ermelo leerder na finaal

ATKV Redenaarskompetisie. Hoërskool Ermelo is besonder trots op An-Euné van Niekerk wat deurgedring het na die nasionale finaal van die AKTV-Redenaarskompetisie. Dit is ’n merkwaardige prestasie. Met hierdie kompetisie gee ATKV-Redenaars leerders…