Wat ‘n vertoonvenster vir skolenetbal! In ‘n titaniese eindstryd het Hoërskool Fichardtpark en Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14A netbalspanne mekaar die stryd aangesê in die Bloemfontein Skole-Liga Netbal. Die eindtelling na wedstrydtyd was 26-26. In die doodsnikke van die ekstra speeltyd om die wenner te bepaal teken Oranje Meisiesskool die wendoel aan.
Fichies ons is trots op hulle span se veggees en die besonderse karakter wat hulle getoon het. Sterkte met die Vrystaatbeker wat voorlê.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








