)

You are sponsoring

Bloemfontein Skole-Liga Netbal - Hoërskool Fichardtpark

Wat ‘n vertoonvenster vir skolenetbal! In ‘n titaniese eindstryd het Hoërskool Fichardtpark en Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14A netbalspanne mekaar die stryd aangesê in die Bloemfontein Skole-Liga Netbal. Die eindtelling…