Skietkompetisie – Hugo Ras van Primêre Skool Naudeville het aan ‘n skietkompetisie deelgeneem. Die kompetisie het plaasgevind op Woensdag, 1 Mei te Welkom.
Hugo behaal ‘n tweede plek met die .22 geweer.
Hy is lid van die Sandrivier 78 skietklub van SA jagters.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








