Noordwes Skole Hokkie. Sestien leerders van Hoërskool Wesvalia is in die onderskeie Noordwes-hokkiespanne ingesluit volgens hul onderskeie ouderdomme
O.14 Spelers
- Juwan Van der Berg
- Adiana Stoltz
- Phemelo Kalamore
- Johanko Coetzer
- WJ Van der Merwe
O.16 Spelers
- Luché Van der Berg
- Nian Janse van Rensburg
- Dianna Brits
- Kaylen van Zyl
- Rikart Cronje
- Leonard Herridge
O.18 Spelers
- Bianca Magidi
- Amanda Herholdt
- Shanique Speek
- Shaye-Lee Stigling
- Mignon van Rooyen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








