Noordwes Skole Hokkie – Hoërskool Wesvalia
Noordwes Skole Hokkie. Sestien leerders van Hoërskool Wesvalia is in die onderskeie Noordwes-hokkiespanne ingesluit volgens hul onderskeie ouderdomme O.14 Spelers O.16 Spelers O.18 Spelers Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://wesvaliahs.co.za/ Foto’s verskaf








