Classic Clash 2024. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se leerders kook vanjaar weer by die Classic Clash 2024.
Uitslae behaal:
- Netbal – JF 1ste span wen 38-21 teen Sentraal
- Hokkie seuns – JF wen 2-1 teen Sentraal
- Hokkie dogters – JF 2 elk gelykop teen Sentraal

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








