Vrystaat skole netbal. ‘n Aantal netbalspelers van Hoërskool Wilgerivier in Frankfort het aan die Vrystaat Skole Netbal proewe deelgeneem. ? is gekies vie die onderskeie Vrystaat Skole spanne.
O.18 Span:
- Tianè Steyn
O.16 Span:
- Susan Fourie
- Jonè Lange
O.13 Span:
- Bella Erasmus
- Mpumi Ngozo
O.12 Span:
- Dezi Roodt
- Dorie Johnson

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://wilgerivierskool.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








