)

Rugby en Netbal afrigters – Laerskool Truida Kestell

Rugby en Netbal afrigters. Laerskool Truida Kestell se Rugby skeidsregters was op 6 April, tydens die Drakensberg proewe in die O/13 Oos-Vrystaat Liga, gekrit. Al die afrigters het met lof presteer.

Op 22 April het die Truidjie netbal skeidsregters deelgeneem aan die provinsiale netbal gradering by Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Hierdie vyf personeellede het met trots die Truida Kestell naam hoog gehou.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal