)

EHS Rugby en Hokkie – Hoërskool Ermelo vs Witteberg

EHS Rugby en Hokkie. EHS Rugby en Hokkie het Saterdag, 13 April, vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Witteberg gespeel.

Die Erries se dogtershokkiespanne en vier rugbyspanne te staan gekom teen Hoërskool Witteberg se rugby- en hokkiespanne.

Die hokkie se uitslae is as volg:

  • Die o.14A span wen 7-2
  • die o.15A’s speel gelykop met een doel elk
  • die o.15B span verloor met nul doele teenoor vyf
  • die o.16A span wen met ’n besondere telling van 7-0
  • die tweede span speel gelykop, nul elk
  • die eerste span verloor met een doel teenoor ses.

Die rugbyspanne wat gespeel het se tellings lyk as volg:

  • Die o.14A span verloor 7-36
  • die o.14B span verloor 12-39
  • die o.15A span verloor 3-31
  • die o15B span verloor 5-7.

Die Erries sien uit na die liga wat Saterdag begin.

Foto: Mia Davel

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal