D12/2 Hokkieproewe. Twaalf hokkiedogters van Hoërskool Randburg het deurgedring na die volgende D12/2 hokkieproewe:
o/14
- Roxy Marais
- Karla Fouchee
- Skyla Hendrikz
o/15-o/16
- Daniella Kitching
- Lize Greef
- Jenica Pottas
o/18
- Else Badenhorst
- Kaitlin van Schalkwyk
- Giselle Marais
- Kara van Schalkwyk
- Tenille Marais
- Isabella Peek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf