Level 1 Gala. Leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die level 1 gala deelgeneem.
Prestasies behaal:
- Lungi Lepesa: 2 x Goud; 2 x Silwer en 2 x Brons
- Heili van Heerden: 2 x Goud en 3 x Brons
- Botha Kruger: 2 x Silwer en 2 x Brons
- Lana Meyer: 1 x Silwer
- Emme Wessels: 2 x Silwer en 1 x Brons
- Wian Vermeulen: 1 x Silwer
- Miyanke Landmann: 1 x Brons
Ander Truida Kestell leerders wat deelgeneem en baie goed gevaar het by die Gala:
- Lizay Landmann
- Iminé Dercksen
- Laylah Pieters
- Mia Lessing
- Timothy Orsmond
- Hayleigh Roux.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








