)

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Die SA Skole Atletiekkampioenskappe vind vanaf 3 tot 6 April in die Paarl plaas. Twee van Fichies se atlete, Ruan Kriel en Malan van Rensburg, het die laaste afrondingsoefeninge onder die wakende oë van mnr Louw Prinsloo gister voltooi.

Die Fichie atlete wat gaan deelneem:

  • Judy Watson
  • Zandri van Niekerk
  • Su-Hesri van Zyl
  • Miike van der Merwe
  • Mari Truter
  • FT Fick
  • Alwyn Olivier
  • Matthew Durow
  • Ruan Kriel
  • Malan van Rensburg

Vir twee oud-Fichies, Danelle van Rensburg en Cilethe Julies, wat pas teruggekeer het van die SA Studentekamp in Stellenbosch, is afronding belangrik en speel mnr Prinsloo as afrigter ‘n baie belangrike rol.

Hierdie twee atlete neem vanaf 4 tot 6 April saam met juf Yolandi Stander aan die SA Studentekampioenskap in Stellenbosch deel.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal