SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Die SA Skole Atletiekkampioenskappe vind vanaf 3 tot 6 April in die Paarl plaas. Twee van Fichies se atlete, Ruan Kriel en Malan van Rensburg, het die…
Vrystaat Atletiek – Hoërskool Fichardtpark atlete beloon
Vrystaat Atletiek. Twee van Hoërskool Fichardtpark se atlete, Lize Ackerman en Cilethe Julies, is deur Vrystaat Atletiek Assosiasie se Goue medalje wenners funksie 2023 vereer. Hierdie spogfunksie het in Sasolburg…
Grey/Oranje Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark, 7 Goues
Grey/Oranje Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Fichardtpark se atlete het die afgelope naweek, by die Grey/Oranje Atletiekbyeenkoms, hul beste gelewer en puik presteer. Goue medaljes: 7 Silwer medaljes: 7 Brons medaljes: 10 Vierde…
Afrika Atletiek Kampioenskap – Fichies skitter weer
Afrika Atletiek Kampioenskap – Cilethe Julies van Hoërskool Fichardtpark het geskitter by die Afrika Atletiek Kampioenskap.Dit het plaasgevind in Lusaka. Sy het tydens die Afrika Atletiek Kampioenskap ‘n brons medalje…








