ASA Atletiekkampioenskap. Hoërskool Despatch is baie trots op hul sewe atlete wat gekies is vir vanjaar se ASA Atletiekkampioenskap span. Hulle verteenwoordig die skool tans by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Pretoria.
Die sewe leerders is:
- Kayleigh Scheepers
- Anka van Schalkwyk
- Karla van der Merwe
- Danté du Plessis
- Anria Volsoo
- Juané Schuin
- Dylan Viviers
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








