)

Onderwyser toekennings – Hoërskool Goudveld

Onderwyser toekennings. Sewe onderwysers van Hoërskool Goudveld in Welkom het onderwyser toekennings ontvang. Gouties se strewe, werk en oorwinning het erkenning ontvang by die Lejweleputswa se Well done-funksie.

Goudveld ontvang ‘n toekenning vir Diamant klub status met 98,5% slaagsyfer en 74,2% Baccalaureus in die 2023 Nasionale Senior Sertifikaat eksamen. Gouties is ook nommer een in hierdie kategorie, en ontvang daarom ook ‘n trofee.

Die skool ontvang ook ‘n Silwer toekenning vir 98,5% slaagsyfer in die 2023 Nasionale Senior Sertifikaat eksamen.

Verder spog Hoërskool Goudveld met sewe onderwysers wat vaktoekennings ontvang vir Toerisme, Engels Eerste Addisionele Taal en Verbruikerstudies.

  • Toerisme: Mevv Brenda Lee-Neethling, Madelein Knoetze en Me Chanté Michau
  • Verbruikerstudoe: Mev Leona Jacobs
  • Engels FAL: Mevv Tania Ballot, Hanlie Bouwer en Tania Koen

Gouties bou en mik in 2024 vir nóg hoër hoogtes met akademie, sport en kultuur.

Meer slolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal