)

Well Done funksie – Hoërskool Bultfontein onderwysers vereer

Well Done funksie. Sewe graad-12 personeellede van Hoërskool Bultfontein is tydens die Departement van Onderwys se Well Done funksie vereer is vir hulle skitterende matriekuitslae, tydens die NSS eindeksamen, vereer. Bulties gebruik ook graag die geleentheid om elke onderwyser en personeellid te bedank vir hul toegewyde bydrae om vir 23 jaar agtereenvolgend ‘n 100% slaagsyfer te handhaaf. Elke Bultie waardeer julle opreg!

Onderwysers wat toekennings ontvang het:

  • Mev B de Jager – Engels Eerste Addisionele Taal, gemiddeld 65.9%, 16de in die Vrystaat.
  • Mev A Naudé – Wiskundige Geletterdheid, gemiddeld 74.2%, 2de in die Vrystaat.
  • Mev B Viviers – Lewenswetenskappe, gemiddeld 58.3%, 28ste in die Vrystaat.
  • Mev L Maree – Lewensoriëntering, gemiddeld 78.1%, 13de in die Vrystaat en Rekenaartoepassings tegnologie, gemiddeld 63%, 10de in die Vrystaat.
  • Mej K Jonker – Verbruikerstudies, gemiddeld 66.7%, 6de in die Vrystaat.
  • Mev L van Aswegen – Toerisme, gemiddeld 75.6 %, 3de in die Vrystaat
  • Mnr GB Marx – Landboutegnologie, gemiddeld 74.4%, 1ste in die Vrystaat en Landboubestuur, gemiddeld 62.6%, 2de in die Vrystaat.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://bulties.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal