Wes-Kaap Atletiek. Hoërskool Stellenberg atlete het die naweek aan die Wes-Kaap atletiek kampioenskappe deelgeneem..
Die volgende atlete het uitsonderlike prestasies behaal:
- Nina Rosé – 0/19 400m Hekkies: goud
- Megan Ross – 0/19 Verspring: goud
- Dane Pienaar – 0/19 Gewigstoot: goud
- Johan Heüser – 0/17 Spiesgooi: goud
- Juane Meiring – 0/15 Spiesgooi: silwer
- Catrien Burger – 0/17 3000m – silwer
- Marli Pienaar – 0/19 400m – silwer
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf