)

Oor-die-Vaal Sportdag – Trio Primêr na Viljoenskroon

Rugby/Netbaldag. Vandag, 9 Maart, het Trio Primêr van Kroonstad, se kleinste rugby- en netbalspelertjies aan die Oor-die-Vaal Sportdag in Vijoenskroon deelgeneem.

Dit was ‘n heerlike rugby- en netbaldag by die Oor-die-Vaal Sportdag en die uitslae is as volg:

Netbal:

  • 0.6A netbal: Trio wen teen Bailiepark en Noordvaal
  • 0.6B netbal: Verloor teen Bailiepark en Viljoenskroon
  • 0.7A netbal: Wen teen Wolmaranstad 9 – 1; Wen teen Noordvaal 7 – 0
  • 0.7B netbal: Verloor Bailiepark 2 – 1; Verloor Plaasskole 4 – 0
  • 0.8A netbal: Wen Bailiepark 7 – 0; Wen Mooirivier 6 – 0
  • 0.8B netbal: Wen Odensia 7 – 1; Wen Bailiepark 6 – 0

Rugby:

  • 0.6A rugby: Wen 3-1 teen Bailiepark
  • Wen 2-1 teen Mooirivier
  • 0.7A rugby: Verloor Mooirivier 3 -1; Wen Bailiepark 6 -0
  • 0.7B rugby: Wen 5-1 teen ML Fick; Verloor 2-1 teen Bailiepark

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://trioprim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal