Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het nege atlete wat aan die Vrystaat Atletiek kampioenskappe deelgeneem het:
- John Boshoff
- Ralph Burls
- Johnathan Matthew
- Mia Rautenbach
- Ben Rheeder
- Chloé Kritzinger
- Mika Posthumus
- Mieke Boshoff
- Molemo Moloi
- WH Killian
- Chloé Kritzinger
Atlete wat in die Vrystaatspan ingesluit is:
- Johnathan Matthew
- Mia Rautenbach
- Ben Rheeder
- Chloé Kritzinger
- Mieke Boshoff
- Ralph Burls.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf