)

Interprovinsiale Skiet proewe – Hoërskool Ermelo tref kolskoot

Interprovinsiale Skiet proewe. Drie leerders van Hoërskool Ermelo het Saterdag, 2 Maart, Mpumalanga verteenwoordig.Hulle het gekwalifiseer vir die Interprovinsiale Skiet proewe in Vryheid teen KwaZulu Natal. 

Die finale tellings na die drie posisies (staan, sit en lê) en addisionele staankaarte op dag 1 en 2 is as volg:      

  • Marla De Jager: algeheel vierde o.21 en eerste plek van die dogters. Haar telling was 1427 uit 1600.   
  • Dehandri Morkel: algeheel agtste o.21 en derde plek van die dogters met 1393 uit 1600.
  • AJ Verster: algeheel sewentiende en tiende van die seuns met 1309 uit 1600.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal