Interprovinsiale Skiet proewe – Hoërskool Ermelo tref kolskoot
Interprovinsiale Skiet proewe. Drie leerders van Hoërskool Ermelo het Saterdag, 2 Maart, Mpumalanga verteenwoordig.Hulle het gekwalifiseer vir die Interprovinsiale Skiet proewe in Vryheid teen KwaZulu Natal. Die finale tellings na…








