DBNM Atletiek. Nege atlete van Laer Volkskool Graaff-Reinet is opgeneem in die DBNM-Atletiek span. Hulle het aan die Sarah Baartman Atletiekbyeenkoms op 14 Februarie in Gqeberha deelgeneem
Die atlete het Laer Volkskool Graaff-Reinet se naam hooggehou en het hierdie week tydens opening sertifikate vir hul deelname aan die byeenkoms ontvang.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf