)
DBNM Atletiek – Laer Volkskool Graaff-Reinet

DBNM Atletiek. Nege atlete van Laer Volkskool Graaff-Reinet is opgeneem in die DBNM-Atletiek span. Hulle het aan die Sarah Baartman Atletiekbyeenkoms op 14 Februarie in Gqeberha deelgeneem Die atlete het…