Vroue Gholf. Bea Breedt, Graad 12 leerder van Hoërskool Ermelo, het in Februarie aan verskeie vroue gholf toernooie deelgeneem.
Vanaf 4 tot 6 Februarie het Bea aan die Suid-Afrikaanse Vroue Amateur “Stroke Play”-Kampioenskap by die Modderfontein Gholfklub deelgeneem. Uit die 144 spelers eindig sy in die 25ste plek en kwalifiseer dus vir die Suid-Afrikaanse Vroue Amateur “Match Play”-Kampioenskap. Dié slagspel kampioenskap is ook by die Modderfontein Gholfklub aangebied en het plaasgevind vanaf 7 tot 9 Februarie. In hierdie kampioenskap eindig Bea in die negende plek.
Vanaf 13 tot 16 Februarie neem Bea deel aan die Gholf RSA Internasionale Amateur Kampioenskap by Houghton Gholfklub. Bea was selgs een van 32 meisies wêreldwyd wat uitgenooi was om deel te neem aan dié kampioenskap. Sy speel uitstekende gholf en eindig in die top 12.
Bea se maand van gholf het nie daar geëindig nie. Op Sondag, 25 Februarie, neem sy deel aan die Barberton Junior Ope. Sy wen die dogters afdeling en is ook die beste speler onder al die seuns en dogters van die dag. Met hierdie wen het Bea daarin geslaag om drie Junior Ope toernooie in ‘n ry te wen. In twee toernooie is sy ook as die beste speler van beide die seuns- en dogtersafdelings aangewys.
Women’s Golf
Bea Breedt, Grade 12 learner from Ermelo High School, participated in several women’s golf tournaments in February.
From 4 to 6 February Bea competed in the South African Women’s Amateur Stroke Play Championship at the Modderfontein Golf Club. Out of the 144 players, she finished in 25th place and thus qualified for the South African Women’s Amateur Match Play Championship. This percussion championship was also held at the Modderfontein Golf Club and took place from 7 to 9 February. In this championship, Bea also finished in ninth place.
From February 13 to 16, Bea also participated in the Golf RSA International Amateur Championship at Houghton Golf Club. Bea was also one of 32 girls worldwide invited to participate in the championship. She played excellent golf and also finished in the top 12.
Bea’s month of golf didn’t end there. On Sunday, February 25, she will compete at the Barberton Junior Open. She wins the girls division and is also the best player among all the boys and girls of the day. With this win, Bea managed to win three Junior Open tournaments in a row. In two tournaments, she was also named the best player of both the boys’ and girls’ divisions.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf