C-Age swemgala. Drie van Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders, Lucia Alers, Taylor Ridgard en Noah Borman het mooi presteer tydens die C-Age swemgala in Port Elizabeth (Gqeberha).
Hulle het elk 1ste, 2de en 3de plekke behaal in hul onderskeie uitdunne.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








