)

Interdistrikte Noord-Vrystaat Swemgala – Hoërskool Witteberg

Interdistrikte Noord-Vrystaat Swemgala. Hoërskool Witteberg van Bethlehem het 4 en 5 Februarie aan die Interdistrikte Noord-Vrystaat Swemgala deelgeneem. Die gala is in Kroonstad aangebied.

Witteberg swemmers se uitslae:

Inge van Heerden:

  • 50m Vryslag – 24ste
  • 50m Rugslag – 19de

Jemma Orsmond:

  • 50m Vryslag – 17de
  • 50m Borsslag – 10de
Anieke Prinsloo:
  • 100m Vryslag– 3de
  • 50m Vryslag – 3de
  • 50m Fly – 4de
  • 200m IM– 5de
  • 50m Rug – 8ste
  • 50m Bors – 11de

Gerrie Claasen:

  • 50m Vryslag – 18de
  • 50m Fly – 16de
  • 50m Bors – 17de
  • 100m Vry – 18de
  • 100m Bors – 15de

Matthew White:

  • 50m Vry – 12de
  • 50m Rug – 6de
Janri Viljoen:
  • 50m Vryslag – 9de
  • 50m Vry– 7de
  • 50m Rug – 5de
  • 50m Fly – 7de

Hendrik Rautenbach:

  • 200m Vry – 12de
  • 50m Bors– 18de
  • 100m Rug– 7de
  • 200m IM – 11DE
  • 50m Vry – 20ste

Janco Steyn:

  • 50m Vry – 19de

Elme Swanepoel:

  • 50m Vry – 15de
  • 50m Bors – 9de
  • 50m Bors – 13de
  • 100m Rug– 6de
  • 200m Rug – 6de
  • 200m Rug – 6de

Yovanka Malan

  • 50m Rugslag – 10de
  • 100m Vry – 10de
  • 50m Rug – 10de

Nolan Orsmond:

  • 50m Fly – 12de
  • 200m IM – 7de
  • 100m rugslag – 5de
  • 50m Bors -14de
  • 50m Rug – 7de
  • 100m Vry – 12de
  • 100m Fly -7de

Brendon Mcduling:

  • 50m Vryslag – 7de
  • 50m Bors – 4de
  • 100m Vry – 10de
  • 100m Bors – 4de

Kendra Anderson:

  • 50m Vryslag- 27ste
  • 100m Rugslag – 13de
  • 50m Rugslag – 16de

Kim Beverly:

  • 50m Vryslag – 29ste
  • 100m rugslag- 15de
  • 50m Rugslag – 18de

Witteberg eindig algeheel 8ste van die Hoërskole.

Drie leerders van Hoërskool Witteberg het die naweek van 16 tot 18 Februarie aan die Neptune Gala in Bloemfontein deelgeneem. Hulle het persoonlike beste tye geswem en die volgende plekke is behaal:

Nolan Orsmond:

  • 2de Plek – 100m Rugslag
  • 4de Plek – 50m vryslag
  • 4de Plek100m vlinderslag

Anieke Prinsloo:

  • 2de Plek- 50m vlinderslag
  • 5de plek -50m Borsslag
  • 6de plek – 50m Rugslag

Elme Swanepoel:

  • 2de plek- 200m Rugslag
  • 5de plek -50m Rugslag
  • 8ste plek- 50m Borsslag

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal