Graanveld atletiek. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se atlete het puik gevaar by die Graanveld atletiek byeenkoms. Tydens die byeenkoms het Jordania se atlete ‘n totaal van 94 toekennings behaal:
- 44 Goud
- 22 Silwer
- 28 Brons
52 Atlete van Primêre Skool Jordania in 96 items gaan aan die TBM kampioenskappe deelneem.
Die volgende atlete het rekords verbeter:
- Demaine van Deventer: Dogters 12 jaar 1200m – Tyd: 4:00.68
- Rileigh Rooiland: Seuns 13 jaar 100m – Tyd: 11.90
- Ruhan Cilliers: Seuns 13 jaar 1500m – Tyd: 4:47.73
- Melanie Hill: Dogters 10 jaar Verspring – Afstand: 4.09m
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









