)

Valentynsbal 2024 – Hoërskool Bredasdorp

Valentynsbal 2024. Wat spel rooi harte, vrolike ballonne, ‘n mooi getooide skoolsaal, jong dames, sjarmante jong manne en hope energie? Hoërskool Bredasdorp se jaarlikse valentynsbal, natuurlik.

Die Valentynsbal 2024 het die aand afgeskop met die graad 8-nuwelinge wat, gewapen met hulle besemstokke en oorgenoeg entoesiasme, die eerste uur saam met die matrikulante kon bywoon. Al was hul eerste amptelike hoërskoolsokkie net ‘n uur lank vir dié groentjies, het hulle dit verskriklik geniet. Daarna het die glansaand aan die graad 9 tot 12-BD’s behoort.

Die feit dat die dansbaan die ganse aand omtrent stampvol was, wys dat vanjaar se matriekraad, onder leiding van mee Estelle Genis en Eloïse du Plessis, hulle uitstekend van hul taak gekwyt het.

Die BD’s het definitief geen tekort aan gees nie!

Skoonmakers? Nee, die graad 8’s!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsbredasdorp.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal