)

Prestige Noordheuwel Top 15 – Hoërskool Rustenburg

Prestige Noordheuwel Top 15. Die Rustie-topatlete het Woensdag, 7 Februarie, aan die jaarlikse Prestige Noordheuwel Top-15 deelgeneem.

Hier het Hoërskool Rustenburg se atlete gewys dat hulle saam met die bestes kan meeding. Die punte word bereken op ‘n gemiddeld van die beste 15 punte op die ASA 2012-tabel.

Die Rustie-span het algeheel 8ste geëindig met ‘n gemiddeld van 871 punte per atleet, na skole soos Menlopark, Noordheuwel, Zwartkop en Helpmekaar.

Rusties prestasies behaal:

  • Liandri de Wet: diskus 2de
  • Divan Wegemoed: diskus 2de
  • Erich Potgieter: gewigstoot 3de
  • Lerato Matlaisane: 100mH 2de en 300mH 1ste
  • Jaydean Manders: 100m 2de en 200m 2de
  • Elze Engelbrecht: diskus 3de
  • Nathan van Staden: diskus 1ste en gewigstoot 3de
  • Jan Paul Nel: diskus 2de
  • Marné Botha: spiesgooi 1ste
  • Ané van der Westhuizen: gewigstoot 2de

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsrtb.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal