)

Noordheuwel Top 15 Atletiek – Erries Top-atlete presteer

Noordheuwel Top 15 Atletiek. Hoƫrskool Ermelo se top-atlete het Woensdag, 7 Februarie, aan die Noordheuwel Top 15 Atletiek byeenkoms deelgeneem.

Die atlete het, soos dit die Erries betaam, uitstekend gevaar in strawwe kompetisie.

Die volgende uitslae is deur Erries behaal:

  • Mia Davel (D o.19) eindig tweede in hoogspring.
  • Aletha Kloppers (D o.15) eindig vierde in die 3000m.
  • Johandi Bezuidenhout (D o.15) neem aan die 3000m deel en behaal ’n sestiende plek.
  • Esmari Kloppers (D o.17) het ook aan die 3000m deelgeneem en behaal ’n agtiende plek.
  • Quinet Swart (D. o.15) het derde geĆ«indig in verspring en veertiende in die 300m-hekkies.
  • Tyrone Berning (S o.19) behaal ’n tweede plek in die 400m-hekkies.
  • MarlionĆ© Erasmus (D o.16) behaal ’n sesde en agtste in onderskeidelik die 100m en die 200m.
  • Janeske Janse van Rensburg (D o.15) eindig vierde in 1500m.
  • Luan Greying (S o.16) behaal ’n eerste plek in die 800m.
  • Mnqobi Mabuza (S o.15) eindig vyfde in die 3000m.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 

https://erries.co.za

Foto;s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal