Hoërskool Hans Moore Atletiek. Goed, beter, Erries! Op Vrydag, 2 Februarie, het die Erries aan ’n vriendskaplike atletiekbyeenkoms by Hoërskool Hans Moore deelgeneem.
As gevolg van die weer het slegs 60 uit 140 items plaasgevind, maar steeds het die Erries hul staal gewys en met 12 goue medaljes, 17 silwer en 13 brons teruggekeer.



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








